Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 2 Oktober 2026
Hier is tans 131 193 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag

Voorbladartikel
’n Foto van die Plejades van die Digitized Sky Survey.

Die Plejades (ook genoem die Sewe Susters of M45) is in die sterrekunde ’n asterisme wat deur 'n oop sterreswerm gevorm word. Die sterreswerm bestaan uit warm B-tipe sterre van middelmatige ouderdom in die sterrebeeld Bul. Op 'n afstand van 444 ligjare is dit een van die naaste sterreswerms en die naaste Messiervoorwerp aan die Aarde, en die een wat die maklikste met die blote oog gesien kan word. Dit bevat ook die refleksienewel NGC 1432, 'n H II-gebied. Die naam kom van die Plejades in die Griekse mitologie.

Die swerm word oorheers deur warm blou en besonder helder sterre wat binne die afgelope 100 miljoen jaar ontstaan het. Die helderste sterre word omring deur ’n newelagtigheid wat deur ruimtestof veroorsaak word. Voorheen is gedink dit is materiaal wat ná hulle vorming oorgebly het, maar nou word geglo dat dit waarskynlik 'n onverwante stofwolk is waardeur die groep sterre tans beweeg. Dié stofwolk beweeg na raming teen sowat 18 km/s relatief tot die sterre in die swerm.

Rekenaarsimulasies het gewys die Plejades is waarskynlik van 'n kompakte konfigurasie gevorm wat eens soos die Orionnewel gelyk het. Sterrekundiges glo die swerm sal vir nog sowat 250 miljoen jaar bestaan, waarna die sterre uiteen sal beweeg vanweë swaartekragwisselwerkings met die galaktiese omgewing. Saam met die oop sterreswerm die Hiades, vorm die Plejades die "Goue Poort van die Sonnebaan". Die sonnebaan is die lyn waarlangs die Son, die Maan en al die planete beweeg, en dit loop tussen dié twee sterreswerms deur.

...lees verder

In die nuus
Die Curriebekertrofee.
Die Curriebekertrofee.

Het u geweet...

... dat die "Kop"-paviljoen by Liverpool se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die Slag van Spioenkop? 300 Britse soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenswoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.

... dat u kan sien watter artikels na 'n spesifieke een toe skakel en aanstuur? Onder "gereedskap" (links) is "Skakels hierheen" beskikbaar wat hierdie inligting verskaf. Dit werk selfs vir artikels wat nog nie bestaan nie.

... dat Jane Elizabeth Waterston die eerste vrou in Suid-Afrika was wat 'n mediese praktyk geopen het?

... dat in Australië en Nieu-Seeland meer skape as mense is? In Australië is daar 65,8 miljoen skape (2019) en 'n bevolking van 25,96 miljoen mense (2022), en in Nieu-Seeland 26,8 miljoen skape (2019) en 5 miljoen mense (2023).

... dat Hattie McDaniel die eerste Afro-Amerikaner is wat 'n Oscar gewen het?

Vandag in die geskiedenis

2 Oktober: Onafhanklikheidsdag in Guinee (1958); Internasionale Dag van Geweldloosheid.

Gandhi in 1929
Gandhi in 1929

Voorbladbeeld
Die blom van 'n wildeswaardlelie (Gladiolus dalenii) tydens reën.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe

Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië

Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika

Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne

Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante

Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens • Vervoer

Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde

Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål)‬ • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk)‬ • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering