Gaan na inhoud

Suid-Australië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
South Australia
Suid-Australië
Vlag Landswapen
(Vlag van Suid-Australië) (Landswapen van Suid-Australië)
Bynaam : Festival State
Leuse :
Ander deelstate en gebiede van Australië
Land Australië
Hoofstad Adelaide
34°55′S 138°36′O / 34.917°S 138.600°O / -34.917; 138.600
Grootste stadAdelaide
GoewerneurKevin Scarce
PremierMike Rann (ALP)
Oppervlakte 1 043 514 km²
 - Land983 482 vk km
 - Water60 032 vk km (5,75%)
Bevolking (2009)
 - Totaal 1 622 700 inw.
 - Digtheid1,65 inw./vk km
PoskodeSA
Tydsone UTC +9:30
Webwerf www.sa.gov.au

Suid-Australië is 'n deelstaat van Australië en is geleë aan die suidelike kus van Australië. Met 'n oppervlakte van 983 482 km² is dit die derde grootste deelstaat van die land. Die inwoners aantal bedra ongeveer 1 575 700.[1] Suid-Australië word begrens aan Victoria en Nieu-Suid-Wallis, in die noordooste aan Queensland, in die noorde aan die Noordelike Gebied en in die weste aan Wes-Australië. Dit is die enigste deelstaat wat aan al die ander deelstate op die Australiese vasteland grens.

Geografie

[wysig | wysig bron]

Die hoofstad Adelaide lê in die suidooste aan die Golf St Vincent.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 15 November 2009.
Vlag van Australië Australië Wapen van Australië
Deelstate:Nieu-Suid-Wallis • Queensland • Suid-Australië • Tasmanië • Victoria • Wes-Australië
Interne gebiede:Australiese Hoofstadgebied • Jervisbaaigebied • Noordelike Gebied
Eksterne gebiede:Ashmore- en Cartiereilande • Australies-Antarktiese Gebied • Heard- en McDonaldeilande • Kerseiland • Kokoseilande • Koraalsee-eilande • Norfolkeiland