Gaan na inhoud

Accenture

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Accenture
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1989
Hoofkantoor Dublin, Ierland
DivisiesFinansiering, dienste
Webwerfaccenture.com

Accenture is 'n Ierland-gebaseerde multinasionale professionele dienste maatskappy wat spesialiseer in inligtingstegnologie (IT) dienste en konsultasie. Die Fortune Global 500-maatskappy het in 2021 inkomste van $50,53 miljard gerapporteer.[1] Accenture se huidige kliënte sluit 91 van die Fortune Global 100 en meer as driekwart van die Fortune Global 500 in.

Julie Sweet is Accenture se uitvoerende hoof sedert 1 September 2019.[2]

Die maatskappy is sedert 2009 in Dublin, Ierland geregistreer.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ↑ "Global 500". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2013. Besoek op 10 Februarie 2023.
  2. ↑ Accenture Appoints Julie Sweet Chief Executive Officer and Names David Rowland Executive Chairman

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]