garing
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| garing | garings |
- ga•ring
- (tekstiel) 'n Lang aaneenlopende lengte van ineengeslote vesels, wat gebruik word in naaldwerk, hekel, breiwerk, weef, borduurwerk, toumaak, en vervaardiging van tekstiele
- Ons het 'n reeks garings vir verskillende behoeftes. Ons sagste garing in 2-draad kleinbokkiehaar, wat veral geskik is vir baba/kinderklere, tjalies en hoede.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor garing.